Difference between revisions 1692928 and 1701880 on afwiki== Onvertaalde teks == Hi Adriaan! Insake [[Hulp:Gesagkontrole]] Jy moet asb enige bydrae eers vertaal voor jy dit in die hoofnaamspasie publiseer. Dis nie aanvaarbaar om uit Engels te knip en plak op af:wiki nie, al is jou bedoelings goed!! As dit nie oor 'n uur verbeter is nie gaan ek dit verwyder. Groete --[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 09:23, 16 September 2017 (UTC) (contracted; show full) :::::::::: {{ping|Geebee100|Aliwal2012|Suidpunt}} K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 02:08, 29 Junie 2018 (UTC) ⏎ ::::::::::: {{ping|Geebee100|Aliwal2012|Suidpunt|Winstonza}} Kan ons 'n besluit neem, gaan ons in {{ss|Inligtingskas Ampsbekleër}} Suid-Afrikaners se nasionaliteit as Suid-Afrikaner of Suid-Afrikaans aandui? K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 22:31, 24 Julie 2018 (UTC) == {{ss|ping}} == {{ping|SpesBona}} kry jy hierdie gennisgewing? K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 21:14, 26 Junie 2018 (UTC) : [[Gebruiker:SpesBona]]: en nou? K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 16:14, 28 Junie 2018 (UTC) (contracted; show full) == Apertium == As jy dit wil verbeter, [https://github.com/apertium/apertium-afr-nld/issues/4 sien] [[Gebruiker:Jcwf|Jcwf]] ([[Gebruikerbespreking:Jcwf|kontak]]) 18:23, 21 Julie 2018 (UTC) : Dankjewel! K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 18:25, 21 Julie 2018 (UTC) All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=1701880.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|