Difference between revisions 1701880 and 1702768 on afwiki

== Onvertaalde teks ==

Hi Adriaan!

Insake [[Hulp:Gesagkontrole]]

Jy moet asb enige bydrae eers vertaal voor jy dit in die hoofnaamspasie publiseer. Dis nie aanvaarbaar om uit Engels te knip en plak op af:wiki nie, al is jou bedoelings goed!! As dit nie oor 'n uur verbeter is nie gaan ek dit verwyder. Groete  --[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 09:23, 16 September 2017 (UTC)

(contracted; show full)
:::::::::: {{ping|Geebee100|Aliwal2012|Suidpunt}} K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 02:08, 29 Junie 2018 (UTC)
::::::::::: {{ping|Geebee100|Aliwal2012|Suidpunt|Winstonza}} Kan ons 'n besluit neem, gaan ons in {{ss|Inligtingskas Ampsbekleër}} Suid-Afrikaners se nasionaliteit as Suid-Afrikaner of Suid-Afrikaans aandui? K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 22:31, 24 Julie 2018 (UTC)

:Ek verkies die byvoeglike naamwoord, soos dit op die Engelse Wikipedia gebruik word. Ek sien ook in die WAT: "U is 'n Sowjet-burger, van Oekraïense nasionaliteit." [[Gebruiker:Winstonza|<span style="color:#26619C; font-family: Segoe Print">'''Winston'''</span>]] [[Gebruikerbespreking:Winstonza|<font color="#26619C;">(kontak)</font>]] 13:52, 25 Julie 2018 (UTC)

== {{ss|ping}} ==

{{ping|SpesBona}} kry jy hierdie gennisgewing? K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 21:14, 26 Junie 2018 (UTC)
: [[Gebruiker:SpesBona]]: en nou? K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 16:14, 28 Junie 2018 (UTC)
(contracted; show full)

== Apertium ==

As jy dit wil verbeter, [https://github.com/apertium/apertium-afr-nld/issues/4 sien]
[[Gebruiker:Jcwf|Jcwf]] ([[Gebruikerbespreking:Jcwf|kontak]]) 18:23, 21 Julie 2018 (UTC)
: Dankjewel! K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 18:25, 21 Julie 2018 (UTC)