Difference between revisions 1740344 and 1751221 on afwiki== Onvertaalde teks == Hi Adriaan! Insake [[Hulp:Gesagkontrole]] Jy moet asb enige bydrae eers vertaal voor jy dit in die hoofnaamspasie publiseer. Dis nie aanvaarbaar om uit Engels te knip en plak op af:wiki nie, al is jou bedoelings goed!! As dit nie oor 'n uur verbeter is nie gaan ek dit verwyder. Groete --[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 09:23, 16 September 2017 (UTC) == Engelse taalgebruik op af:wiki == Adriaan, indien jy voortgaan om sjablone uit Engels te knip en plak, gaan ek <s>jou blokkeer</s> huil. Daar is wel gevalle waar tegniese goed nie maklik vertaalbaar is nie, of die bronkode behoue moet bly, dit is seker verskoonbaar. Ons probeer almal hard met ons bydraes om taal suiwer te hou, maar jy maak nou 'n bespotting hiervan. Jy is mos nie meer 'n skoolkind nie? --[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 18:29, 2 November 2017 (UTC) : Ok, volgende keer. Laat ek net gou hierdie een klaarmaak. [[Gebruiker:K175|K175]] ([[Gebruikerbespreking:K175|kontak]]) 18:32, 2 November 2017 (UTC) ::''Cool your jets, gentlemen!'' As oud-bydraers hier Engelse inhoud oplaai, dan steeds met die bedoeling om dit te vertaal. [[Gebruiker:Voyageur|Voyageur]] ([[Gebruikerbespreking:Voyageur|kontak]]) 18:39, 2 November 2017 (UTC) :::Ons hoef nie mekaar te blokkeer nie, want ons het tans ander probleme. Frank het tans 'n ander projek en ons benodig tans twee Frank's, om al die nuwe artikels ensiklopedies te maak. Sommige lyk net soos huiswerk of essays. Wat doen ons daarmee? Jaap het die Afrikaanse Wikipedia blykbaar verlaat. Moenie ons eie [[Kundigheidsverlies]] begin nie. Groete. -- [[Gebruiker:SpesBona|SpesBona]] 19:50, 2 November 2017 (UTC) :::: Vrede! Ek trek my ongewensde kommentaar teen Adriaan terug. Ek is jammer, dit was 'n rowwe dag vir my by die werk gewees! --[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 06:12, 3 November 2017 (UTC) :::: Doodreg ✌️ Ek sal netjieser werk in die toekoms. [[Gebruiker:K175|K175]] ([[Gebruikerbespreking:K175|kontak]]) 10:26, 3 November 2017 (UTC) == Binnehof == [[Lêer:Atrium_1,_Nordisk_familjebok.png|duimnael|links|Atrium]] [[Beeld:Vettii2_modified.jpg|duimnael|regs|Peristilium]] Môre K175 Ek het 'n effense probleem om binnehof te begin, want daar is te veel soorte! Laat ek gou vir jou wys hoe gou mens verwar kan word. Of, hoe kieskeurig sekere mense met bronne en/of die geskiedenis omgaan. Uit 'n ou voorgeskrewe eerstejaarshandboek wat ek op universiteit vir Aardrykskunde gehad het, getiteld ''Introduction to Geography: People, places, and environment'' (fourth edition) deur Edward F. Bergman en William H. Renwick, word die volgende geskryf op bl. 414: {{cquote| Interior courtyards of homes, often with trees and fountains, provide shade in hot climates, but, more important, they provide an interior and private focus for life sheltered from public gaze. This is true in Mediterranean architecture. The outside of a house may be plain, but the interior and courtyard may display lavish wealth and decoration. The interior vividness parallels the Koranic emphasis on the richness of the inner self compared to a more modest outward appearance. In the United States, New Orleans is the city closest to exemplifying these values. In the old Spanish sections of the city (misleadingly called today the French Quarter), houses generally present plain fronts in the street, but many enclose beautiful private courtyards. When the Anglo-Saxons began to move to the city after its annexation by the United States in 1803, the Anglo-Saxon rich preferred to build grand homes in a new part of town called the Garden District. In the French Quarter the courtyard gardens are inside the houses, but in the Garden District the houses sit in the middle of the gardens. This difference is one of cultural preference. }} Dit is baie duidelik wat die skrywers wil oordra: die Islam en die Mediterreense kulture het mekaar beïnvloed; of eerder, die Islam het die Mediterreense kulture beïnvloed om binnehowe te skep. Ek sê dit is ''bullshit''. Enige poephol met bietjie geskiedenis sal weet die Romeine, wat lank geleef het nog voor die Islam in die jaar 610 begin is, het reeds binnehowe gehad. So lees ek in ''Latin for Today'' deur Gray en Jenkins (1940's), bl. 45. Teen daardie tyd met die geboorte van die Islam was die Romeinse ryk al op sy knieë en die Middeleeue het pas begin. In die Romeinse woning het jy dikwels 'n '''atrium''' (voorhof) gehad waar offers aan die huisgod gebring is. Gewoonlik was daar 'n oopte waar die rook kon uitgaan, en onder was 'n reghoekige waterpoeletjie waarin reënwater opgevang is. Daardie opvangplek het bekend gestaan as die ''impluvium''. Vandag dien die atrium in huise dikwels as ontvangskamer. In die agterste of middelste deel van die huis het jy die '''peristiel''' (peristil(i)um, Engels: peristyle) gehad, of, soos die Nederlandse Wiktionary skryf: ''binnenplaats in oude Romeinse huizen, die omgeven werd door een zuilengalerij''. Die Romeine het dit weer by die Grieke gekry. Hierdie peristiel het as tuin (''hortus'') gedien. Verder kan jy mos dink hoe prakties die binnehowe is: afgesien van privaatheid, is dit ook veiliger om te onthaal. Afgesien van hierdie twee het jy nog die erehowe, die patio en kloostergange, almal afsonderlike artikels. Moet ek steeds hiermee voortgaan? [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 07:46, 13 November 2017 (UTC) : Ek dink jy kan. Die auteur se verwysing na die Koran illustreer sy eie interpretasie van die relevansie van Islam tot die moderne samelewing en moet nie geïnterpreteer word as die opinie dat Islam Romeinse argitektuur beïnvloed het nie. [[Gebruiker:K175|K175]] ([[Gebruikerbespreking:K175|kontak]]) 10:22, 14 November 2017 (UTC) == Kantate van Johann Sebastian Bach. == Adriaan, in stede van honderde eenlyn saadjies - hoekom skep jy nie eerder 'n artikel ''Kantate van Johann Sebastian Bach'' nie en sluit al die kantate se name in nie? Die eenlyn saadjies dra myns insiens geen ensiklopediese waarde nie. Of beplan jy om hulle uit te brei? Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 11:03, 11 Januarie 2018 (UTC) : Daar is 'n paar lyste wat ook geskep kan word, waaronder 'n lys van kantates van JS Bach. Ek dink tog daar is ruimte vir eenlyn saadjies in die projek. Hierdie saadjies bevat immers meer as net een lyn van inligting. Die navigeerbokse plaas hulle bv. in chronologiese konteks. Volgens my breek hierdie saadjies die baan vir ander om in te volg. Daar is nog wysigings wat ek aan hierdie saadjies gaan aanbring voordat ek aan sal wil beweeg na die res van die BWV, bv. navigeerbokse vir ander nie-uitsluitlike versamelings waarin hierdie kantates val. [[Gebruiker:K175|K175]] ([[Gebruikerbespreking:K175|kontak]]) 11:23, 11 Januarie 2018 (UTC) == Kantate == Kan jy dalk net so ietsie skryf oor begenoemde? Ek wil ook bitter graag weet wat 'n Kantate is! Tans is daar 261 artikles wat na Kantate skakel! Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 10:12, 23 Januarie 2018 (UTC) : 👍 [[Gebruiker:K175|K175]] ([[Gebruikerbespreking:K175|kontak]]) 13:13, 23 Januarie 2018 (UTC) == Gratitude == Hello! You thanked me several times. I would like to express my gratitude towards you for doing that. Kind regards. [[Gebruiker:Soleil222|Soleil222]] ([[Gebruikerbespreking:Soleil222|kontak]]) 13:57, 10 Februarie 2018 (UTC) : ✌️ K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 14:06, 10 Februarie 2018 (UTC) == FIFA Club Wêreldbeker == https://af.wikipedia.org/wiki/FIFA_Club_W%C3%AAreldbeker Hi, I published this page, Club = Klub ... you can change? :-) thank you :-) --[[Gebruiker:Vitoromana|Vitoromana]] ([[Gebruikerbespreking:Vitoromana|kontak]]) 10:55, 19 Februarie 2018 (UTC) : @[[Gebruiker:Vitoromana]]: [[FIFA Klubwêreldbeker]] K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 14:24, 19 Februarie 2018 (UTC) == Stop spamming with you bot! == What are you doing [https://af.wikibooks.org/wiki/Spesiaal:Bydraes/KabouterBot here]? # The bot is running too fast. # It does not have a bot flag. # It is writing to old users that never made any edit. # It is impersonal and useless without any information. The link is broken. --[[User:Euku|Euku]] 11:42, 19 Februarie 2018 (UTC) : Jammer! K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 11:43, 19 Februarie 2018 (UTC) == Jou kamera == Ken jy hierdie [[:Kategorie:Gewensde beelde|kategorie]]? :Groete ::[[Gebruiker:Jcwf|Jcwf]] ([[Gebruikerbespreking:Jcwf|kontak]]) 14:21, 19 Februarie 2018 (UTC) ::: Nee, dankie vir die wenk! K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 14:23, 19 Februarie 2018 (UTC) == Soek jy iets soortgelyk? == [https://books.google.co.za/books?id=UMM3R6giBDwC&pg=PA1439&lpg=PA1439&dq=Ekwatoriaal-Guine%C3%ABr&source=bl&ots=s-fqRgBfq2&sig=ci51aJ9sHeENa8I69-6b62jERoQ&hl=af&sa=X&ved=0ahUKEwissd-JrcPZAhUHPRQKHYSzAisQ6AEIJjAA#v=onepage&q=Ekwatoriaal-Guine%C3%ABr&f=false HAT-voorbeeld]. {| class="wikitable" |- ! Plek !! Inwoner(s) !! Adjektief |- | Durban || Durbaniet(e) || Durbanse |- | Gansbaai || Gansbaaier(s) || Gansbaaise |- | Gordonsbaai || Gordonsbaaier(s) || Gordonsbaaise |- | Israel (Bybelse staat en volk) || Israeliet(e) || Israelitiese |- | Israel (moderne staat sinds 1948) || Israeli('s) || Israelse / Israeliese |- | Kaapstad || Kaapstadter(s) || Kaapse (Metropool?); Kaapstadse |- | Kaapland/Kaapprovinsie || Kapenaar(s) || Kaapse |- | Kus (Etiopië in die Bybel) || Kusiet(e) || van/uit Kus |- | Napier || Napierdorper(s) || Napierse |- | Saldanhabaai || Saldanhabaaier(s) || Saldanhabaaise |- | Struisbaai || Struisbaaier(s) || Struisbaaise |} [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 10:42, 26 Februarie 2018 (UTC) : Korrek. Ek is in die proses om die nuutste AWS en HAT te bekom. K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 10:51, 26 Februarie 2018 (UTC) == Share your experience and feedback as a Wikimedian in this global survey == <div class="mw-parser-output"> <div class="plainlinks mw-content-ltr" lang="en" dir="ltr"> Hello! The Wikimedia Foundation is asking for your feedback in a survey. We want to know how well we are supporting your work on and off wiki, and how we can change or improve things in the future. The opinions you share will directly affect the current and future work of the Wikimedia Foundation. You have been randomly selected to take this survey as we would like to hear from your Wikimedia community. The survey is available in various languages and will take between 20 and 40 minutes. <big>'''[https://wikimedia.qualtrics.com/jfe/form/SV_5ABs6WwrDHzAeLr?aud=VAE&prj=me&edc=6&prjedc=me6 Take the survey now!]'''</big> You can find more information about this survey [[m:Special:MyLanguage/Community_Engagement_Insights/About_CE_Insights|on the project page]] and see how your feedback helps the Wikimedia Foundation support editors like you. This survey is hosted by a third-party service and governed by this [[:foundation:Community_Engagement_Insights_2018_Survey_Privacy_Statement|privacy statement]] (in English). Please visit our [[m:Special:MyLanguage/Community_Engagement_Insights/Frequently_asked_questions|frequently asked questions page]] to find more information about this survey. If you need additional help, or if you wish to opt-out of future communications about this survey, send an email through the EmailUser feature to [[:m:Special:EmailUser/WMF Surveys|WMF Surveys]] to remove you from the list. Thank you! </div> <span class="mw-content-ltr" dir="ltr">[[m:User:WMF Surveys|WMF Surveys]]</span>, 18:33, 29 Maart 2018 (UTC) </div> <!-- Message sent by User:WMF Surveys@metawiki using the list at https://meta.wikimedia.org/w/index.php?title=Community_Engagement_Insights/MassMessages/Lists/2018/me6&oldid=17881391 --> == Freestyle Script == Thank you for modifying for [[Freestyle Script]]! --[[Gebruiker:Cyrus noto3at bulaga|Cyrus noto3at bulaga]] ([[Gebruikerbespreking:Cyrus noto3at bulaga|kontak]]) 10:31, 3 April 2018 (UTC) : 👍 K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 10:45, 3 April 2018 (UTC) == Reminder: Share your feedback in this Wikimedia survey == <div class="mw-parser-output"> <div class="plainlinks mw-content-ltr" lang="en" dir="ltr"> Every response for this survey can help the Wikimedia Foundation improve your experience on the Wikimedia projects. So far, we have heard from just 29% of Wikimedia contributors. The survey is available in various languages and will take between 20 and 40 minutes to be completed. '''[https://wikimedia.qualtrics.com/jfe/form/SV_5ABs6WwrDHzAeLr?aud=VAE&prj=me&edc=6&prjedc=me6 Take the survey now.]''' If you have already taken the survey, we are sorry you've received this reminder. We have design the survey to make it impossible to identify which users have taken the survey, so we have to send reminders to everyone. If you wish to opt-out of the next reminder or any other survey, send an email through EmailUser feature to [[:m:Special:EmailUser/WMF Surveys|WMF Surveys]]. You can also send any questions you have to this user email. [[m:Community_Engagement_Insights/About_CE_Insights|Learn more about this survey on the project page.]] This survey is hosted by a third-party service and governed by this Wikimedia Foundation [[:foundation:Community_Engagement_Insights_2018_Survey_Privacy_Statement|privacy statement]]. Thanks! </div> <span class="mw-content-ltr" dir="ltr">[[m:User:WMF Surveys|WMF Surveys]]</span>, 01:31, 13 April 2018 (UTC) </div> <!-- Message sent by User:WMF Surveys@metawiki using the list at https://meta.wikimedia.org/w/index.php?title=Community_Engagement_Insights/MassMessages/Lists/2018/me6&oldid=17881391 --> == Your feedback matters: Final reminder to take the global Wikimedia survey == <div class="mw-parser-output"> <div class="plainlinks mw-content-ltr" lang="en" dir="ltr"> Hello! This is a final reminder that the Wikimedia Foundation survey will close on '''23 April, 2018 (07:00 UTC)'''. The survey is available in various languages and will take between 20 and 40 minutes. '''[https://wikimedia.qualtrics.com/jfe/form/SV_5ABs6WwrDHzAeLr?aud=VAE&prj=me&edc=6&prjedc=me6 Take the survey now.]''' '''If you already took the survey - thank you! We will not bother you again.''' We have designed the survey to make it impossible to identify which users have taken the survey, so we have to send reminders to everyone. To opt-out of future surveys, send an email through EmailUser feature to [[:m:Special:EmailUser/WMF Surveys|WMF Surveys]]. You can also send any questions you have to this user email. [[m:Community_Engagement_Insights/About_CE_Insights|Learn more about this survey on the project page.]] This survey is hosted by a third-party service and governed by this Wikimedia Foundation [[:foundation:Community_Engagement_Insights_2018_Survey_Privacy_Statement|privacy statement]]. </div> <span class="mw-content-ltr" dir="ltr">[[m:User:WMF Surveys|WMF Surveys]]</span>, 00:41, 20 April 2018 (UTC) </div> <!-- Message sent by User:WMF Surveys@metawiki using the list at https://meta.wikimedia.org/w/index.php?title=Community_Engagement_Insights/MassMessages/Lists/2018/me6&oldid=17881391 --> == Kerkregering afdeling van [[Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika]] == Beste K175, Ek verstaan nie waarom jy my veranderings op https://af.wikipedia.org/wiki/Gereformeerde_Kerke_in_Suid-Afrika onder "Kerkregering" terug gerol het nie? Kan jy dit asb vir my verduidelik? Vriendelike groete Gert Kruger[[Gebruiker:Hgkruger|Hgkruger]] ([[Gebruikerbespreking:Hgkruger|kontak]]) 19:31, 23 April 2018 (UTC) : @[[Gebruiker:Hgkruger|Hgkruger]] dit het vir my onensiklopedies gelyk. K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 19:35, 23 April 2018 (UTC) Dankie vir jou verduideliking. Kan verduidelik presies wat jy bedoel, en voorstel hoe ek dit kan verbeter? Ek sou ook wil verstaan hoekom jy 'n verwysing na bv Christusregering terugrol? Of het jy net blindelings alles teruggerol? Vriendelike groete Gert Kruger[[Gebruiker:Hgkruger|Hgkruger]] ([[Gebruikerbespreking:Hgkruger|kontak]]) 19:49, 23 April 2018 (UTC) :: Jammer, ek het nie nou tyd om volledig deur al die wysigings te gaan nie. Ek rol dit solank terug en laat dit aan die diskresie van die gemeenskap oor. K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 15:33, 24 April 2018 (UTC) Dankie, ek wou dit voorstel. As jy later tyd het, stuur asb voorstelle oor hoe om die byvoegings te verbeter. Ek sal dit graag probeer verbeter. Vriendelike groete, Gert Kruger[[Gebruiker:Hgkruger|Hgkruger]] ([[Gebruikerbespreking:Hgkruger|kontak]]) 17:34, 24 April 2018 (UTC) ==Sjabloon in die rooi taal== Beste Adriaan, gebruik asb. [[:Sjabloon:Inligtingskas_Ampsbekleër|Inligtingskas_Ampsbekleër]] vir jou nuwe artikels, ek gaan [[:Sjabloon:Infobox officeholder]] skrap. Groete--[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 11:26, 25 April 2018 (UTC) == Bladtrekke == Hoekom die bladtrekke van [[Bespreking:Intensiewe vorm]] is gebreek? [[Gebruiker:Jcwf|Jcwf]] ([[Gebruikerbespreking:Jcwf|kontak]]) 23:12, 11 Mei 2018 (UTC) : {{ping|Jcwf}} Ek weet nie. Ek gewaar dit soms. Om dit reg te maak: verfris kas (wysig -> stoor sonder om enige veranderinge aan te bring) Ek het dit nou op [[Bespreking:Intensiewe vorm]] gedoen. K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 12:47, 12 Mei 2018 (UTC) == Jou bydraetempo? == Hi Adriaan! Ek sukkel bietjie om al jou gebruikersbydraes die laaste jare op te som, jy het mos al 'n paar verskillende "handles" gehad? As jy my kan sê naastenby hoeveel en sedert watter jaar jy op wikipedia doenig is, kan ek jou die korrekte erkenning gee op jou besprekingsblad! Groete en dankie vir jou harde werk, --[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 12:20, 16 Junie 2018 (UTC) : {{ping|Aliwal2012}} [[Gebruiker:Adriaan]] K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 19:51, 19 Julie 2018 (UTC) == Suid-Afrikaans→Suid-Afrikaner == Hi K175, sal jy asb Suid-Afrikaans→Suid-Afrikaner verander op jou templaat? Ek kan nie byhou om dit handmatig op te dateer nie.--[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 09:45, 24 Junie 2018 (UTC) : Hoekom? K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 09:56, 24 Junie 2018 (UTC). ::Dit is taalkundig korrek: iemand is 'n Suid-Afrikaner, nie Suid-Afrikaans nie; of iemand is 'n Duitser, nie Duits nie.... Groete, --[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 10:11, 24 Junie 2018 (UTC) ::: Bron? K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 10:13, 24 Junie 2018 (UTC) :::: Geen bron benodig, dis algemene kennis Adriaan!--[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 10:18, 24 Junie 2018 (UTC) ::::: Snert! K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 10:19, 24 Junie 2018 (UTC) :::::: {{ping|Suidpunt|Morne}} wat dink julle? K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 10:37, 24 Junie 2018 (UTC) ::::::: "Suid-Afrikaans" is 'n byvoeglike naamwoord (bv. "Suid-Afrikaanse wette"); "Suid-Afrikaner" is 'n selfstandige naamwoord (bv. "Ek is 'n Suid-Afrikaner"). Inwoners van 'n land/stad/dorp word met 'n selfstandige naamwoord benoem. As 'n mens dan 'n bron móét aanhaal: Afrikaanse woordelys en spelreëls (2017:625).--[[Gebruiker:Geebee100|Geebee100]] ([[Gebruikerbespreking:Geebee100|kontak]]) 07:12, 25 Junie 2018 (UTC) :::::::: {{ping|Geebee100}} 👍 K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 22:15, 25 Junie 2018 (UTC) :::::::::Dit gaan daaroor dat 'n woord in 'n kassie ingevul word ná "nasionaliteit". Iemand se nasionaliteit is tog Suid-Afrikaans (Suid-Afrikaanse nasionaliteit), nie Suid-Afrikaner nie. [[Gebruiker:Geebee100|Geebee100]]? [[Gebruiker:Winstonza|<span style="color:#26619C; font-family: Segoe Print">'''Winston'''</span>]] [[Gebruikerbespreking:Winstonza|<font color="#26619C;">(kontak)</font>]] 14:01, 27 Junie 2018 (UTC) :::::::::: {{ping|Geebee100|Aliwal2012|Suidpunt}} K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 02:08, 29 Junie 2018 (UTC) ::::::::::: {{ping|Geebee100|Aliwal2012|Suidpunt|Winstonza}} Kan ons 'n besluit neem, gaan ons in {{ss|Inligtingskas Ampsbekleër}} Suid-Afrikaners se nasionaliteit as Suid-Afrikaner of Suid-Afrikaans aandui? K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 22:31, 24 Julie 2018 (UTC) :Ek verkies die byvoeglike naamwoord, soos dit op die Engelse Wikipedia gebruik word. Ek sien ook in die WAT: "U is 'n Sowjet-burger, van Oekraïense nasionaliteit." [[Gebruiker:Winstonza|<span style="color:#26619C; font-family: Segoe Print">'''Winston'''</span>]] [[Gebruikerbespreking:Winstonza|<font color="#26619C;">(kontak)</font>]] 13:52, 25 Julie 2018 (UTC) :Ondersteun GeeBee100. Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 15:12, 25 Julie 2018 (UTC) == {{ss|ping}} == {{ping|SpesBona}} kry jy hierdie gennisgewing? K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 21:14, 26 Junie 2018 (UTC) : [[Gebruiker:SpesBona]]: en nou? K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 16:14, 28 Junie 2018 (UTC) ::Ja, ek kry daai pings. Maar as ek nou hier is: Hoe kry ek [[Gebruiker:Naudefj]] se ''gadget'' aan die gang? Dit werk tans nie. Groete. -- [[Gebruiker:SpesBona|SpesBona]] 07:30, 29 Junie 2018 (UTC) [[Lêer:Geriewe.png|duimnael|regs]] ::: Die skrip werk nie vir my nie. Wat wel werk is om te gaan na Voorkeure > Geriewe en dan WikEd te selekteer. K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 13:12, 29 Junie 2018 (UTC) :::: Het jy beide kennisgewings ontvang? Vir beide die {{ss|ping}}-sjabloon en toe ek jou met wikitext aanhaal? En het jy reggekom met die gadget? K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 11:31, 30 Junie 2018 (UTC) :::::Ja, beide pings. Nee, ek het die gadget nie getoets nie, ek wil die ander ding aan die gang kry! Groete. -- [[Gebruiker:SpesBona|SpesBona]] 22:00, 30 Junie 2018 (UTC) :::::: {{ping|SpesBona}} Ek dog eers dit was dieselfde ding. Ek het Frank se gadget aan die gang gekry. Ek moet my kas verfris met CTRL + SHIFT + R. K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 11:37, 2 Julie 2018 (UTC) == Oratorio == Sien: https://af.wikipedia.org/wiki/Bespreking:Oratorio Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 18:22, 27 Junie 2018 (UTC) : 👍 K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 18:28, 27 Junie 2018 (UTC) ::Skerper as 'n Minora lemmetjie! Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 18:30, 27 Junie 2018 (UTC) == Spesiale bladsye en huidiglik... == Ek sien van ons spesiale bladsye gebruik die woord ''huidiglik''. Kan jy vervang met tans asb? Ek weet nie hoe nie. Sien bv https://af.wikipedia.org/wiki/Spesiaal:GesoekteBladsye let ook op die gebruik van Engels op die blad. Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 07:16, 2 Julie 2018 (UTC) : {{ping|Oesjaar}} Gaan na [[Spesiaal:Spesiale bladsye]] > [[Spesiaal:Stelselboodskappe]]. By "Items per bladsy" kies 5 000 en druk op "Laat waai". Druk dan CTRL + F (Windows) of CMD + F (OS X) en tik dan in die soekboksie "huidiglik". Daar is 5 bladsye. Kliek op "Volgende bladsy" om te blaai. Kyk of jy regkom, anders kan ek later hierby uitkom 👍 K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 10:00, 2 Julie 2018 (UTC) == Metalliek == Nederlands het albei ''metallisch'' en ''metalliek'', hoewel dit nie dieselfde gebruik het nie. Metalliek betref gewoonlik die kleur, hoe dit uitsien of hoe dit proef. Metallisch die ander eienskappe. Die woorde is albei taamlik oud. Metallisch is ouer: begin 18e eeu (Van Leeuwenhoek). Metalliek einde 18e eeu. Dit verbaas my dat Afrikaans net een behou het. Engelse invloed? [[Gebruiker:Jcwf|Jcwf]] ([[Gebruikerbespreking:Jcwf|kontak]]) 12:16, 6 Julie 2018 (UTC) : Interessant! [[Gebruiker:Suidpunt]] sal moontlik lig kan werp op moontlike Engelse invloed in hierdie geval. Die HAT gee slegs metalliek en nie metallies as wisselvorm nie. Die inskrywing is: : {{cquote|'''metalliek''' metaalagtig: ''metallieke samestellings'' · ''`n Metallieke geldstelsel gebruik munte eerder as papiergeld.'' · ''die metallieke klanke van kopermusiekinstrumente.''|{{cite book |last= |first= |title=[[Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal]], 6de uitgawe |date=2015 |publisher=Pearson |language=Afrikaans |isbn=978-1-77025-700-9}}}} : K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 12:25, 6 Julie 2018 (UTC) ::Dankie, ek sal kyk wat sê die WAT sodra ek weer in die biblioteek kom. Die ''Verklarende Afrikaanse Woordeboek'' (2011), wat gewoonlik tonne neerlandismes bevat, sê ook vir '''metalliek''': ''metaalagtig'', ''wat metaal bevat'', ''van metaal''. '''Metallies''' is nie opgeneem nie. '''Metalliseer''' staan by no. 3: Met 'n dun lagie metaal bedek; no. 4: Die voorkoms van metaal gee. Ek dink ons sal gewoonlik iets sê soos: 'n pop met 'n ''metaalagtige'' kleur/voorkoms, of wat ook al. [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 08:16, 8 Julie 2018 (UTC) == Taksoboks == Adriaan, hoekom verander jy die taksoboks? Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 16:17, 13 Julie 2018 (UTC) : Ek het die Nederlandse parameters bygevoeg sodat die taksobokse vanaf die Nederlandse Wikipedia gekopieer kan word. K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 16:26, 13 Julie 2018 (UTC) ::En ons wat van die Engelse artikels kopieer? [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 16:44, 13 Julie 2018 (UTC) ::: Die parameters is reeds in Engels so dit behoort 100% te werk. K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 16:46, 13 Julie 2018 (UTC) :::: 'n Mens kan nou inhoudsvertaling op die Nederlandse Wikipedia gebruik om artikels oor spesies tesame met hul taksobokse oor te dra na die Afrikaanse Wikipedia. K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 17:24, 13 Julie 2018 (UTC) Adriaan: na aanleiding van my advies oor [[binomiale naam]]: dit word net gebruik in die taksobokse vir spesies. Waar die taksoboks gebruik word om genera of hoër te beskryf gebruik ons | subdivision_ranks = [[Familie (biologie)|Families]] | subdivision = Sien [[perciformes]]. Ek is jammer dat ek nie te duidelik was nie, gedog jy het geweet... Ja, jy sal moet terug gaan en reg maak. Jammer! Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 10:18, 14 Julie 2018 (UTC) : {{uitgevoer}} K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 12:32, 14 Julie 2018 (UTC) == Wikimania == Hallo Adriaan, jy het gisteraand jou nommer in my slimfoon ingetik, ek weet. Maar my dom slimfoon weier om al die kontaknommers te laai. Dus los ek my 14-dae Suid-Afrikaanse nommer hier. Dis 066 158 0349. As dit werk, kan ons dan miskien ontmoet. <s>Ek is op soek vir 'n skootrekenaar.</s> Groete. -- [[Gebruiker:SpesBona|SpesBona]] 11:21, 16 Julie 2018 (UTC) :Probeer asseblief iets. Groete. -- [[Gebruiker:SpesBona|SpesBona]] 22:14, 17 Julie 2018 (UTC) :: Es klappt nix :( K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 06:25, 18 Julie 2018 (UTC) :::Kom jy Wikimania toe? [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 11:53, 18 Julie 2018 (UTC) :::: Ja! Sien ek jou môre by die openingsfunksie? K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 12:05, 18 Julie 2018 (UTC) :::::O ja! Die mooiste man van Krugersdorp sal daar wees! Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 12:05, 19 Julie 2018 (UTC) == Botartikels == Hallo Adriaan, ek sien jou bot het nou met die botartikels begin sonder om die gemeenskap te vra. As dit nou 20 000 artikels sou word, sal dit die grootste impak op ons projek ooit wees en almal moet daarvan kennis neem, dis dog 'n gemeenskapsprojek. Soos jy weet hou ek meer van kwaliteit bo kwantiteit. Vandag met al die nuwe inspirasies wou ek julle by verskeie artikels soos nedersettings en politici met kassies en al die dinge help. Maar hoe meer artikels met min inhoud geskep word, hoe minder kan ek help met uitbreiding. Ek wou eers die een stap na die ander doen. Eers bestaande artikels uitbrei, help en met kassies versorg en aansluitend begin ons met nuwe artikels. Ek het nog my eie projekte. Daar is ook nie genoeg tyd om jou bot met taalskakels te help nie, jammer! Groete. -- [[Gebruiker:SpesBona|SpesBona]] 13:56, 20 Julie 2018 (UTC) :Die taksobokse by die Nederlandse Wikipedia het ook meer inhoud en soms skakels na Commons en Wikispecies. -- [[Gebruiker:SpesBona|SpesBona]] 14:00, 20 Julie 2018 (UTC) :: Die kategorie waarmee ek werk het net 169 bladsye: [[:nl:Categorie:Spons]]. Sien dit as 'n toetslopie. K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 14:03, 20 Julie 2018 (UTC) == Apertium == As jy dit wil verbeter, [https://github.com/apertium/apertium-afr-nld/issues/4 sien] [[Gebruiker:Jcwf|Jcwf]] ([[Gebruikerbespreking:Jcwf|kontak]]) 18:23, 21 Julie 2018 (UTC) : Dankjewel! K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 18:25, 21 Julie 2018 (UTC) == Kop van besprekingsbladsy en bladtrekke == [[Gebruiker:K175|K175]], miskien sal dit beter wees as ons net die sjablone op besprikingsbladsye sit wat al reeds bestaan. Wat dink jy? Groete. [[Gebruiker:Rooiratel|Rooiratel]] ([[Gebruikerbespreking:Rooiratel|kontak]]) 04:52, 31 Julie 2018 (UTC) : Moontlik, maar ek dink die kop veroorsaak meer goed as kwaad, in dat dit nuwelinge help om nuwe hofies te begin en hul kommentaar te teken, wat vir ons baie moeite gaan spaar. Daar is ook ander sjablone wat ek wil aanbring (soortgelyk aan hoe die Engelse dit doen). K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 07:59, 31 Julie 2018 (UTC)⏎ ⏎ == Ek het iets agtergekom == <big><big><big><big><big><big>🐺</big></big></big></big></big></big> <big><big><big><big><big><big>🐆</big></big></big></big></big></big> <big><big><big><big><big><big>🐅</big></big></big></big></big></big> <big><big><big><big><big><big>🦊</big></big></big></big></big></big> <big><big><big><big><big><big>🦁</big></big></big></big></big></big> <big><big><big><big><big><big>🐯</big></big></big></big></big></big> <big><big><big><big><big><big>🦇</big></big></big></big></big></big> <big><big><big><big><big><big>🐼</big></big></big></big></big></big> <big><big><big><big><big><big>🤑</big></big></big></big></big></big> <big><big><big><big><big><big>🌴</big></big></big></big></big></big> <big><big><big><big><big><big>💶</big></big></big></big></big></big> <big><big><big><big><big><big>🚁</big></big></big></big></big></big> <big><big><big><big><big><big>🚢</big></big></big></big></big></big> <big><big><big><big><big><big>👽</big></big></big></big></big></big> <big><big><big><big><big><big>🛸</big></big></big></big></big></big> <big><big><big><big><big><big>🎭</big></big></big></big></big></big> <big><big><big><big><big><big>🐶</big></big></big></big></big></big> <big><big><big><big><big><big>🤓</big></big></big></big></big></big> <big><big><big><big><big><big>🏰</big></big></big></big></big></big> <big><big><big><big><big><big>🤔</big></big></big></big></big></big> <big><big><big><big><big><big>🦄</big></big></big></big></big></big> <big><big><big><big><big><big>🐾</big></big></big></big></big></big> <big><big><big><big><big><big>🐠</big></big></big></big></big></big> <big><big><big><big><big><big>🦋</big></big></big></big></big></big> <big><big><big><big><big><big>🐝</big></big></big></big></big></big> <big><big><big><big><big><big>🐞</big></big></big></big></big></big> <big><big><big><big><big><big>🕷️</big></big></big></big></big></big> <big><big><big><big><big><big>🌺</big></big></big></big></big></big> <big><big><big><big><big><big>🌻</big></big></big></big></big></big> <big><big><big><big><big><big>🍄</big></big></big></big></big></big> <big><big><big><big><big><big>🌍</big></big></big></big></big></big> <big><big><big><big><big><big>🌈</big></big></big></big></big></big> <big><big><big><big><big><big>✨</big></big></big></big></big></big> Sommer om jou dag op te vrolik. Besiel deur jou poging om die vervelige swart-en-wit-Wiki op te tower, het ek by https://emojipedia.org/ gaan kyk. Dit lyk my, soos jy seker sou agtergekom het 5 maande gelede, Wikipedia gebruik Twitter se emoji's. Eintlik jammer, want ek begéér Apple s'n. Goeie <big><big><big><big><big><big>🌩️</big></big></big></big></big></big>! [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 13:19, 8 Augustus 2018 (UTC) All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=1751221.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|