Difference between revisions 1751223 and 1751224 on afwiki

== Onvertaalde teks ==

Hi Adriaan!

Insake [[Hulp:Gesagkontrole]]

Jy moet asb enige bydrae eers vertaal voor jy dit in die hoofnaamspasie publiseer. Dis nie aanvaarbaar om uit Engels te knip en plak op af:wiki nie, al is jou bedoelings goed!! As dit nie oor 'n uur verbeter is nie gaan ek dit verwyder. Groete  --[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 09:23, 16 September 2017 (UTC)

(contracted; show full)
Dit lyk my, soos jy seker sou agtergekom het 5 maande gelede, Wikipedia gebruik Twitter se emoji's. Eintlik jammer, want ek begéér Apple s'n. Goeie <big><big><big><big><big><big>🌩️</big></big></big></big></big></big>!  [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 13:19, 8 Augustus 2018 (UTC)


: 😂 Gelukkig het ek emoji by verstek op my Apple-toetsbord. Dit kan getoegang (ge-''access'') word met Ctrl + Cmd + Space. As jy Windows gebruik, sal dit dalk lonend wees om uit te vind of jy ook emoji met jou toetsbord kan tik. K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 13:32, 8 Augustus 2018 (UTC)