Difference between revisions 1751224 and 1754887 on afwiki== Onvertaalde teks == Hi Adriaan! Insake [[Hulp:Gesagkontrole]] Jy moet asb enige bydrae eers vertaal voor jy dit in die hoofnaamspasie publiseer. Dis nie aanvaarbaar om uit Engels te knip en plak op af:wiki nie, al is jou bedoelings goed!! As dit nie oor 'n uur verbeter is nie gaan ek dit verwyder. Groete --[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 09:23, 16 September 2017 (UTC) (contracted; show full) : 😂 Gelukkig het ek emoji by verstek op my Apple-toetsbord. Dit kan getoegang (ge-''access'') word met Ctrl + Cmd + Space. As jy Windows gebruik, sal dit dalk lonend wees om uit te vind of jy ook emoji met jou toetsbord kan tik. K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 13:32, 8 Augustus 2018 (UTC) ⏎ ⏎ == [[Rolls-Royce Merlin]] == Adriaan, kan jy asb kyk of jy die verwysings in bogenoemde kan regmaak? Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 10:44, 16 Augustus 2018 (UTC) All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=1754887.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|