Difference between revisions 1754887 and 1755096 on afwiki== Onvertaalde teks == Hi Adriaan! Insake [[Hulp:Gesagkontrole]] Jy moet asb enige bydrae eers vertaal voor jy dit in die hoofnaamspasie publiseer. Dis nie aanvaarbaar om uit Engels te knip en plak op af:wiki nie, al is jou bedoelings goed!! As dit nie oor 'n uur verbeter is nie gaan ek dit verwyder. Groete --[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 09:23, 16 September 2017 (UTC) (contracted; show full)== Apertium == As jy dit wil verbeter, [https://github.com/apertium/apertium-afr-nld/issues/4 sien] [[Gebruiker:Jcwf|Jcwf]] ([[Gebruikerbespreking:Jcwf|kontak]]) 18:23, 21 Julie 2018 (UTC) : Dankjewel! K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 18:25, 21 Julie 2018 (UTC) == Kop van besprekingsbladsy en bladtrekke == [[Gebruiker:K175|K175]], miskien sal dit beter wees as ons net die sjablone op bespr iekingsbladsye sit wat al reeds bestaan. Wat dink jy? Groete. [[Gebruiker:Rooiratel|Rooiratel]] ([[Gebruikerbespreking:Rooiratel|kontak]]) 04:52, 31 Julie 2018 (UTC) (contracted; show full) Dit lyk my, soos jy seker sou agtergekom het 5 maande gelede, Wikipedia gebruik Twitter se emoji's. Eintlik jammer, want ek begéér Apple s'n. Goeie <big><big><big><big><big><big>🌩️</big></big></big></big></big></big>! [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 13:19, 8 Augustus 2018 (UTC) : 😂 Gelukkig het ek emoji by verstek op my Apple-toetsbord. Dit kan getoegang (ge-''access'')Toegang kan verkry word metdeur Ctrl + Cmd + Space in te sleutel. As jy Windows gebruik, sal dit dalk lonend wees om uit te vind of jy ook emoji met jou toetsbord kan tik. K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 13:32, 8 Augustus 2018 (UTC) == [[Rolls-Royce Merlin]] == Adriaan, kan jy asb kyk of jy die verwysings in bogenoemde kan regmaak? Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 10:44, 16 Augustus 2018 (UTC) All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=1755096.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|