Difference between revisions 1755443 and 1755444 on afwiki== Onvertaalde teks == Hi Adriaan! Insake [[Hulp:Gesagkontrole]] Jy moet asb enige bydrae eers vertaal voor jy dit in die hoofnaamspasie publiseer. Dis nie aanvaarbaar om uit Engels te knip en plak op af:wiki nie, al is jou bedoelings goed!! As dit nie oor 'n uur verbeter is nie gaan ek dit verwyder. Groete --[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 09:23, 16 September 2017 (UTC) (contracted; show full) O ja, terloops, dis ook nie die eerste keer dat Basson 'n aanval in daardie rigting loods of in sy eie [susters]koerant uitgetrap en gegesel word nie. Lyk my die man is desperaat om nuus te skep, al moet hy homself deur uitlokking op die altaar opoffer of homself slagoffer verklaar. Vir die grap. Of dalk is hy net lief vir flaggelantisme/selfmarteling/masochisme? [http://197.84.200.15/Pdf.ashx?id=33735&dl=true&src=false Kyk op bl. 6]. Let op die datum - 7 jaar gelede. [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 07:47, 17 Augustus 2018 (UTC) All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=1755444.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|