Difference between revisions 1755444 and 1756720 on afwiki== Onvertaalde teks == Hi Adriaan! Insake [[Hulp:Gesagkontrole]] Jy moet asb enige bydrae eers vertaal voor jy dit in die hoofnaamspasie publiseer. Dis nie aanvaarbaar om uit Engels te knip en plak op af:wiki nie, al is jou bedoelings goed!! As dit nie oor 'n uur verbeter is nie gaan ek dit verwyder. Groete --[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 09:23, 16 September 2017 (UTC) (contracted; show full)x27;'wat metaal bevat'', ''van metaal''. '''Metallies''' is nie opgeneem nie. '''Metalliseer''' staan by no. 3: Met 'n dun lagie metaal bedek; no. 4: Die voorkoms van metaal gee. Ek dink ons sal gewoonlik iets sê soos: 'n pop met 'n ''metaalagtige'' kleur/voorkoms, of wat ook al. [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 08:16, 8 Julie 2018 (UTC) ⏎ :::OK. Tyd vlieg, maar ek het toe by die biblioteek 'n draai loop maak. Ek moet werklik erns daarvan maak om vir my 'n WAT op CD te koop. {{cquote| Metalliek: 1. Wat met metale verband hou of daarop berus. 2. ''ongewoon'' "Metaalagtig", '''n metallieke glans, voorkoms. 'n Metallieke, deeltjie, element. 'n Metallieke geluid''. UITDR. GESPESIALISEERD. }} :::[[Gebruiker:Jcwf|Jcwf]] is dus reg, maar dit word net selde, indien ooit, in Afrikaans gebruik.[[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 12:42, 21 Augustus 2018 (UTC) == Taksoboks == Adriaan, hoekom verander jy die taksoboks? Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 16:17, 13 Julie 2018 (UTC) : Ek het die Nederlandse parameters bygevoeg sodat die taksobokse vanaf die Nederlandse Wikipedia gekopieer kan word. K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 16:26, 13 Julie 2018 (UTC) (contracted; show full)ie rigting loods of in sy eie [susters]koerant uitgetrap en gegesel word nie. Lyk my die man is desperaat om nuus te skep, al moet hy homself deur uitlokking op die altaar opoffer of homself slagoffer verklaar. Vir die grap. Of dalk is hy net lief vir flaggelantisme/selfmarteling/masochisme? [http://197.84.200.15/Pdf.ashx?id=33735&dl=true&src=false Kyk op bl. 6]. Let op die datum - 7 jaar gelede. [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 07:47, 17 Augustus 2018 (UTC) All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=1756720.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|