Difference between revisions 1758363 and 1758366 on afwiki[[Lêer:Gallinula_chloropus_meridionalis_Marievale_2.jpg|regs|duimnael|'n [[Grootwaterhoender]] en kuikens in die heiligdom]] '''Marievale Voëlheiligdom''' is 'n [[beskermde gebied]] in [[Gauteng]], Suid-Afrika. Dit is ongeveer 10 km<sup>2</sup>² in grootte, en geleë op die Oos-Rand opaan die bolope van die [[Blesbokspruit]]. Die Blesbokspruit is 'n groot standhoudende rivier in Gauteng wat omring is deur uitgebreide vloedvlakte aan albei kante. Geen presiese getalle word aangehaalgemeld nie, maar 'n besoekersinligtingspamflet,<ref>Marievale Bird Sanctuary flyer. WESSA. 2009</ref> geproduseer deur die Wild- en Omgewingsvereniging van Suid-Afrika (WESSA) en beskikbaar by die heiligdom, beweer dat byna 300 voëlspesies die vleiland dikwgereelsd besoek. Daarbenewens wordis [[blesbok]]ke, [[groototter]]s, drie spesies van [[muishond]]e, [[Rietbok|rietbokke]]ke en [[Vvlakhaas|vlakhase]] ook waargte sieneem in die heiligdom. Toegang tot die reservaat is gratis, en daar is vier voëlskuilings (vernoem Flamingo, Hadeda, Duiker en Shelduck) en 'n openbare piekniekterrein in die reservaat. == Verwysings == {{Verwysings}} == Eksterne skakels == * https://www.gauteng.net/attractions/marievale_bird_sanctuary/ * http://www.nigel.co.za/marievale/ * {{Commons-kategorie inlyn|Marievale|Marievale Bird Sanctuary}} [[Kategorie:Natuurreservate in Suid-Afrika]] [[Kategorie:Bewaringsgebiede in Suid-Afrika]] All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=1758366.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|