Difference between revisions 1758366 and 1858928 on afwiki

[[Lêer:Gallinula_chloropus_meridionalis_Marievale_2.jpg|regs|duimnael|'n [[Grootwaterhoender]] en kuikens in die heiligdom]]
'''Marievale Voëlheiligdom''' is 'n [[beskermde gebied]] in [[Gauteng]], Suid-Afrika. Dit is ongeveer 10 km² in grootte, en geleë op die Oos-Rand aan die bolope van die [[Blesbokspruit]]. Die Blesbokspruit is 'n groot standhoudende rivier in Gauteng wat omring is deur uitgebreide vloedvlakte aan albei kante. 

Geen presiese getalle word gemeld nie, maar 'n besoekerspamflet,<ref>Marievale Bird Sanctuary flyer. WESSA. 2009</ref> geproduseer deur die Wild- en Omgewingsvereniging van Suid-Afrika (WESSA) en beskikbaar by die heiligdom, beweer dat byna 300 voëlspesies die vleiland gereeld besoek. Daarbenewens is [[blesbok]]ke, [[groototter]]s, drie spesies van [[muishond]]e, [[rietbok]]ke en [[vlakhaas|vlakhase]] te siene in die heiligdom. 

Toegang tot die reservaat is gratis, en daar is vier voëlskuilings (vernoem Flamingo, Hadeda, Duiker en Shelduck) en 'n openbare piekniekterrein in die reservaat.

== Verwysings ==
{{Verwysings}}

== Eksterne skakels ==
* https://www.gauteng.net/attractions/marievale_bird_sanctuary/
* http://www.nigel.co.za/marievale/
* {{Commons-kategorie inlyn|Marievale|Marievale Bird Sanctuary}}

[[Kategorie:Natuurreservate in Suid-Afrika]]
[[Kategorie:Bewaringsgebiede in Suid-Afrika
'''Marievale Voëlheiligdom''' 

lees

[[Marievale-voëlreservaat]]