Difference between revisions 1817698 and 1817893 on afwiki

== Onvertaalde teks ==

Hi Adriaan!

Insake [[Hulp:Gesagkontrole]]

Jy moet asb enige bydrae eers vertaal voor jy dit in die hoofnaamspasie publiseer. Dis nie aanvaarbaar om uit Engels te knip en plak op af:wiki nie, al is jou bedoelings goed!! As dit nie oor 'n uur verbeter is nie gaan ek dit verwyder. Groete  --[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 09:23, 16 September 2017 (UTC)

(contracted; show full)at gebeur het. Nie heeltemal seker nie. In elk geval, as jy <code lang="css"><nowiki>class="infobox"</nowiki></code> bo-aan die tabelle voeg, dan kry dit 'n raam en 'n agtergrond. Maar die kassies lyk in elk geval onnet; dit moet een of ander tyd seker vervang word met sjablone. –&nbsp;'''K.'''&nbsp;1️⃣7️⃣5️⃣ ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 22:19, 16 September 2018 (UTC)

::Dankie, so gedink!--[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 07:39, 17 September 2018 (UTC)