Difference between revisions 1817893 and 1824264 on afwiki

== Onvertaalde teks ==

Hi Adriaan!

Insake [[Hulp:Gesagkontrole]]

Jy moet asb enige bydrae eers vertaal voor jy dit in die hoofnaamspasie publiseer. Dis nie aanvaarbaar om uit Engels te knip en plak op af:wiki nie, al is jou bedoelings goed!! As dit nie oor 'n uur verbeter is nie gaan ek dit verwyder. Groete  --[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 09:23, 16 September 2017 (UTC)

(contracted; show full)lt;/nowiki></code> bo-aan die tabelle voeg, dan kry dit 'n raam en 'n agtergrond. Maar die kassies lyk in elk geval onnet; dit moet een of ander tyd seker vervang word met sjablone. –&nbsp;'''K.'''&nbsp;1️⃣7️⃣5️⃣ ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 22:19, 16 September 2018 (UTC)
::Dankie, so gedink!--[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 07:39, 17 September 2018 (UTC)


== Indonesië ==

*[https://www.wowshack.com/history-of-java/ Ek is dalk nie die enigste wat dink dat die Javaanse geskiedenis meer as net die VOC of die Islam is nie.]
[[Gebruiker:Jcwf|Jcwf]] ([[Gebruikerbespreking:Jcwf|kontak]]) 17:06, 20 September 2018 (UTC)