Difference between revisions 1830248 and 1830249 on afwiki

== Onvertaalde teks ==

Hi Adriaan!

Insake [[Hulp:Gesagkontrole]]

Jy moet asb enige bydrae eers vertaal voor jy dit in die hoofnaamspasie publiseer. Dis nie aanvaarbaar om uit Engels te knip en plak op af:wiki nie, al is jou bedoelings goed!! As dit nie oor 'n uur verbeter is nie gaan ek dit verwyder. Groete  --[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 09:23, 16 September 2017 (UTC)

(contracted; show full)

== Taksoboks ==

Hallo, ek sien die sjabloon {{sj|Taksoboks}} maak nou soms 'n groot spasie aan die einde van die kassie. Kyk bv. [[Ledumahadi]] en [[Apatosaurus]]. Het jy dalk enige idee hoekom? Dankie. [[Gebruiker:Burgert Behr|Burgert]] ([[Gebruikerbespreking:Burgert Behr|kontak]]) 14:20, 28 September 2018 (UTC)
: {{ping|Burgert Behr}}
, ek het dit [https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Sjabloon%3ATaksoboks&type=revision&diff=1830246&oldid=1830229 reggemaak]. Daar was ruimte vir die opsionele parameter ''outeur''. Ek het 'n #if:-stelling ingesit wat die ruimte skep slegs indien 'n argument vir hierdie parameter verskaf word. – '''K.''' 1️⃣7️⃣5️⃣ ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 15:21, 28 September 2018 (UTC)