Difference between revisions 1830249 and 1830251 on afwiki== Onvertaalde teks == Hi Adriaan! Insake [[Hulp:Gesagkontrole]] Jy moet asb enige bydrae eers vertaal voor jy dit in die hoofnaamspasie publiseer. Dis nie aanvaarbaar om uit Engels te knip en plak op af:wiki nie, al is jou bedoelings goed!! As dit nie oor 'n uur verbeter is nie gaan ek dit verwyder. Groete --[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 09:23, 16 September 2017 (UTC) (contracted; show full) dit [https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Sjabloon%3ATaksoboks&type=revision&diff=1830246&oldid=1830229 reggemaak]. Daar was ruimte vir die opsionele parameter ''outeur''. Ek het 'n #if:-stelling ingesit wat die ruimte skep slegs indien 'n argument vir hierdie parameter verskaf word. – '''K.''' 1️⃣7️⃣5️⃣ ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 15:21, 28 September 2018 (UTC) ⏎ :: Baie dankie! [[Gebruiker:Burgert Behr|Burgert]] ([[Gebruikerbespreking:Burgert Behr|kontak]]) 15:45, 28 September 2018 (UTC) All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=1830251.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|