Difference between revisions 1830251 and 1857366 on afwiki== Onvertaalde teks == Hi Adriaan! Insake [[Hulp:Gesagkontrole]] Jy moet asb enige bydrae eers vertaal voor jy dit in die hoofnaamspasie publiseer. Dis nie aanvaarbaar om uit Engels te knip en plak op af:wiki nie, al is jou bedoelings goed!! As dit nie oor 'n uur verbeter is nie gaan ek dit verwyder. Groete --[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 09:23, 16 September 2017 (UTC) (contracted; show full)maak]. Daar was ruimte vir die opsionele parameter ''outeur''. Ek het 'n #if:-stelling ingesit wat die ruimte skep slegs indien 'n argument vir hierdie parameter verskaf word. – '''K.''' 1️⃣7️⃣5️⃣ ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 15:21, 28 September 2018 (UTC) :: Baie dankie! [[Gebruiker:Burgert Behr|Burgert]] ([[Gebruikerbespreking:Burgert Behr|kontak]]) 15:45, 28 September 2018 (UTC) ⏎ ⏎ == 'n Heerlike vaktydskrifartikel net vir jou == * [http://scholar.sun.ac.za/bitstream/handle/10019.1/104135/ludemann_afrikaans_2017.pdf?sequence=1&isAllowed=y Lüdemann, W. 2017. Afrikaans en Musiek. Kantaantekeninge van iemand wat aan die kant teken. ''Tydskrif vir Geesteswetenskappe'' 57 (2-2): 584.] Ek het lanklaas so 'n lekker artikel gelees. Vir 'n verandering word musiek en die hele Afrikaanse koorkultuur heel nugter bekyk. Ek stem net met een puntjie nie saam nie: beskeidenheid en politiek se moer. [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 20:01, 15 November 2018 (UTC) All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=1857366.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|