Difference between revisions 1857366 and 1857367 on afwiki

== Onvertaalde teks ==

Hi Adriaan!

Insake [[Hulp:Gesagkontrole]]

Jy moet asb enige bydrae eers vertaal voor jy dit in die hoofnaamspasie publiseer. Dis nie aanvaarbaar om uit Engels te knip en plak op af:wiki nie, al is jou bedoelings goed!! As dit nie oor 'n uur verbeter is nie gaan ek dit verwyder. Groete  --[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 09:23, 16 September 2017 (UTC)

(contracted; show full)
:: Baie dankie! [[Gebruiker:Burgert Behr|Burgert]] ([[Gebruikerbespreking:Burgert Behr|kontak]]) 15:45, 28 September 2018 (UTC)

== 'n Heerlike vaktydskrifartikel net vir jou ==

* [http://scholar.sun.ac.za/bitstream/handle/10019.1/104135/ludemann_afrikaans_2017.pdf?sequence=1&isAllowed=y Lüdemann, W. 2017. Afrikaans en Musiek. Kantaantekeninge van iemand wat aan die kant teken. ''Tydskrif vir Geesteswetenskappe'' 57 (2-2)
: 584.]

Ek het lanklaas so 'n lekker artikel gelees. Vir 'n verandering word musiek en die hele Afrikaanse koorkultuur heel nugter bekyk. Ek stem net met een puntjie nie saam nie: beskeidenheid en politiek se moer. [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 20:01, 15 November 2018 (UTC)