Difference between revisions 1857367 and 1861686 on afwiki== Onvertaalde teks == Hi Adriaan! Insake [[Hulp:Gesagkontrole]] Jy moet asb enige bydrae eers vertaal voor jy dit in die hoofnaamspasie publiseer. Dis nie aanvaarbaar om uit Engels te knip en plak op af:wiki nie, al is jou bedoelings goed!! As dit nie oor 'n uur verbeter is nie gaan ek dit verwyder. Groete --[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 09:23, 16 September 2017 (UTC) (contracted; show full) Ek het lanklaas so 'n lekker artikel gelees. Vir 'n verandering word musiek en die hele Afrikaanse koorkultuur heel nugter bekyk. Ek stem net met een puntjie nie saam nie: beskeidenheid en politiek se moer. [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 20:01, 15 November 2018 (UTC) ⏎ ⏎ == Mag ek vir jou werk gee? == Van [[Sjabloon:Kabinet-Ramaphosa]] en [[Sjabloon:Huidige LP's van Suid-Afrika]] is baie politici sonder kassies en bevat net een algemene sin (hy/sy is 'n lid van iets). Dis myns insiens nie die manier om Afrikaans gewild te maak nie... :( Groete. -- [[Lêer:Flag of South Africa.svg|20px]] [[Gebruiker:SpesBona|SpesBona]] 19:40, 27 November 2018 (UTC) All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=1861686.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|