Difference between revisions 1861686 and 1862849 on afwiki

== Onvertaalde teks ==

Hi Adriaan!

Insake [[Hulp:Gesagkontrole]]

Jy moet asb enige bydrae eers vertaal voor jy dit in die hoofnaamspasie publiseer. Dis nie aanvaarbaar om uit Engels te knip en plak op af:wiki nie, al is jou bedoelings goed!! As dit nie oor 'n uur verbeter is nie gaan ek dit verwyder. Groete  --[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 09:23, 16 September 2017 (UTC)

(contracted; show full)a gebruik word. Ek sien ook in die WAT: "U is 'n Sowjet-burger, van Oekraïense nasionaliteit." [[Gebruiker:Winstonza|<span style="color:#26619C; font-family: Segoe Print">'''Winston'''</span>]] [[Gebruikerbespreking:Winstonza|<font color="#26619C;">(kontak)</font>]] 13:52, 25 Julie 2018 (UTC)
:Ondersteun GeeBee100. Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 15:12, 25 Julie 2018 (UTC)

:{{ping|K175|Aliwal2012|Suidpunt}}Jammer dat ek nou eers antwoord. Binne dié konteks moet dit inderdaad "Suid-Afrikaans" wees, want 'n mens sal sê "Suid-Afrikaanse nasionaliteit" (en nie *Suid-Afrikanernasionaliteit nie). [[Gebruiker:Geebee100|Geebee100]] ([[Gebruikerbespreking:Geebee100|kontak]]) 13:01, 29 November 2018 (UTC)

== {{ss|ping}} ==

{{ping|SpesBona}} kry jy hierdie gennisgewing? K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 21:14, 26 Junie 2018 (UTC)
: [[Gebruiker:SpesBona]]: en nou? K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 16:14, 28 Junie 2018 (UTC)
(contracted; show full)

== Mag ek vir jou werk gee? ==

Van [[Sjabloon:Kabinet-Ramaphosa]] en [[Sjabloon:Huidige LP's van Suid-Afrika]] is baie politici sonder kassies en bevat net een algemene sin (hy/sy is 'n lid van iets). Dis myns insiens nie die manier om Afrikaans gewild te maak nie... :( Groete. -- [[Lêer:Flag of South Africa.svg|20px]]&nbsp;[[Gebruiker:SpesBona|SpesBona]] 19:40, 27 November 2018 (UTC)