Difference between revisions 1862849 and 1864464 on afwiki== Onvertaalde teks == Hi Adriaan! Insake [[Hulp:Gesagkontrole]] Jy moet asb enige bydrae eers vertaal voor jy dit in die hoofnaamspasie publiseer. Dis nie aanvaarbaar om uit Engels te knip en plak op af:wiki nie, al is jou bedoelings goed!! As dit nie oor 'n uur verbeter is nie gaan ek dit verwyder. Groete --[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 09:23, 16 September 2017 (UTC) (contracted; show full) == Mag ek vir jou werk gee? == Van [[Sjabloon:Kabinet-Ramaphosa]] en [[Sjabloon:Huidige LP's van Suid-Afrika]] is baie politici sonder kassies en bevat net een algemene sin (hy/sy is 'n lid van iets). Dis myns insiens nie die manier om Afrikaans gewild te maak nie... :( Groete. -- [[Lêer:Flag of South Africa.svg|20px]] [[Gebruiker:SpesBona|SpesBona]] 19:40, 27 November 2018 (UTC) ⏎ ⏎ : Ek neem kennis hiervan. – K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|trap my uit]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 07:32, 4 Desember 2018 (UTC) All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=1864464.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|