Difference between revisions 1868443 and 1915438 on afwiki{{Versmelt|Wessel Pretorius}} {{Weesbladsy|datum=Augustus 2017}}⏎ ⏎ '''Wessel Pretorius''' (1949–2012) was ’n [[Afrikaans]]e [[digter]]. == Lewe en werk == Wessel Johannes Pretorius was op 17 April 1949 in Pretoria gebore, waar hy aan die [[Afrikaanse Hoër Seunskool]] matrikuleer. Hy studeer verder aan die [[Universiteit van Pretoria]] en bekwaam hom as ’n siviele ingenieur. Na afhandeling van sy studies sluit hy hom as siviele ingenieur by die Pretoriase Stadsraad en later die Johannesburgse Stadsraad aan. Hierna aanvaar hy ’n pos as assisten(contracted; show full)* LitNet ATKV-Skrywersalbum 23 Augustus 2012: www.litnet.co.za * Rademeyer, Alet Die Burger: http://152.111.1.87/argief/berigte/dieburger/2012/03/14/SK/4/tardigterdood_1803.html === Resensies === {{Verwysings}} {{DEFAULTSORT:Pretoruis, Wessel}} [[Kategorie:Afrikaanse digters]] All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=1915438.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|