Difference between revisions 1915438 and 2431087 on afwiki{{Versmelt|Wessel Pretorius}} '''Wessel Pretorius''' (1949–2012) was ’n [[Afrikaans]]e [[digter]]. == Lewe en werk == Wessel Johannes Pretorius was op 17 April 1949 in Pretoria gebore, waar hy aan die [[Afrikaanse Hoër Seunskool]] matrikuleer. Hy studeer verder aan die [[Universiteit van Pretoria]] en bekwaam hom as ’n siviele ingenieur. Na afhandeling van sy studies sluit hy hom as siviele ingenieur by die Pretoriase Stadsraad en later die Johannesburgse Stadsraad aan. Hierna(contracted; show full) * Van Wyk, Pierre “Roman vergaan byna in storm oor sensuur” “Rapport” 6 November 1983 * Wybenga, Henk en Scheepers, André “Belydenis van ’n baardlose digter” “Die Transvaler” 31 Januarie 1981 === Internet === * Esaach: http://www.esaach.org.za/index.php?title=Pretorius,_Wessel_(Johannes) * LitNet ATKV-Skrywersalbum 23 Augustus 2012: www.litnet.co.za * Rademeyer, Alet Die Burger: http://152.111.1.87/argief/berigte/dieburger/2012/03/14/SK/4/tardigterdood_1803.html {{Dooie skakel|date=Augustus 2021 |bot=InternetArchiveBot |fix-attempted=yes }} === Resensies === {{Verwysings}} {{DEFAULTSORT:Pretoruis, Wessel}} [[Kategorie:Afrikaanse digters]] All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=2431087.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|