Difference between revisions 1878334 and 1879608 on afwiki

{{Kop van besprekingsbladsy}}
{{Bladtrekke}}

== Bestaan ==
Artikel bestaan reeds as [[Wildepou]]

: Miskien kan hierdie artikel verwerk word sodat dit oor die Otidae familie gaan. Ek het dit solank (via wikidata) gekoppel aan die Engelse Otidae bladsy. - [[Gebruiker:Rooiratel|Rooiratel]] ([[Gebruikerbespreking:Rooiratel|kontak]]) 12:53, 11 Januarie 2019 (UTC)
:: Die probleem alweer, die bron is 37 jaar oud... Hoe akkuraat is die inligting nog? Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 13:02, 11 Januarie 2019 (UTC)
::: Ek sal dit oorskryf en nuwe bronne in sit. Gee my net 'n dag of so. - [[Gebruiker:Rooiratel|Rooiratel]] ([[Gebruikerbespreking:Rooiratel|kontak]]) 06:48, 14 Januarie 2019 (UTC)