Difference between revisions 1879608 and 1880220 on afwiki{{Kop van besprekingsbladsy}} {{Bladtrekke}} == Bestaan == Artikel bestaan reeds as [[Wildepou]] : Miskien kan hierdie artikel verwerk word sodat dit oor die Otidae familie gaan. Ek het dit solank (via wikidata) gekoppel aan die Engelse Otidae bladsy. - [[Gebruiker:Rooiratel|Rooiratel]] ([[Gebruikerbespreking:Rooiratel|kontak]]) 12:53, 11 Januarie 2019 (UTC) :: Die probleem alweer, die bron is 37 jaar oud... Hoe akkuraat is die inligting nog? Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 13:02, 11 Januarie 2019 (UTC) ::: Ek sal dit oorskryf en nuwe bronne in sit. Gee my net 'n dag of so. - [[Gebruiker:Rooiratel|Rooiratel]] ([[Gebruikerbespreking:Rooiratel|kontak]]) 06:48, 14 Januarie 2019 (UTC)⏎ :::: Nou dat ek dit bekyk het, kan hierdie bladsy geskrap word. Die Otidae familie is nou die Otididae familie, wat die selfde is as die [[Wildepou]] bladsy. - [[Gebruiker:Rooiratel|Rooiratel]] ([[Gebruikerbespreking:Rooiratel|kontak]]) 08:31, 15 Januarie 2019 (UTC) All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=1880220.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|