Difference between revisions 2131546 and 2259588 on afwiki

{{Weesbladsy}}
{{NPOV}}

Die '''Geloofsbond van Hervormde Gemeentes''', 'n uitvloeisel van die steedsHervormers.  Die steedsHervormers is 'n faksie binne die [[Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika]](NHKA) wat vanaf 2011 'n geloofskrisis in laasgenoemde kerk identifiseer. Die steedsHervormers het hulself onderskei van, en verset teen wat hulle gesien het as 'n nuwe stroming in die NHKA wat gekenmerk word deur 'n liberale teologie met ingeslote [[humani(contracted; show full)ddelpunt van die Kerk.  Die erediens en alles wat met hierdie belangrike ontmoeting met God te make het,  is die beste aanduiding van die tweede teologiese rigtingverandering.  Kansels word vervang met ‘n verhoog, die Wet en Belydenis word afgemaak en as oudmodies beskryf en ‘n vreemde liturgie stroom gemeentes binne in so ‘n mate dat Hervormers nie tuis voel in hulle eie Kerk nie.  Die Liedboek word aangevul met  “geestelike liedjies”  en die fokus val op die mens wat goed voel met die sing van liedere.


<s>Op kerkleidingvlak was dit reeds onder die leiding van prof. Johan Buitendag duidelik dat ‘n groep binne die Kerk ‘n nuwe rigting ingeslaan het en die Kerk wou saamneem.  Die selektiewe Colloquium was ‘n belangrike rigtingaanduider.  Een van die sake aldaar was die beplande eenwording (struktureel) met die HKSA.  Die Kerk was nie reg vir die vinnige verandering van rigting nie en die Buitendag Kommissie is uitgestem.  Agter die skerms is daar steeds hard gewoeker en dit was veral ten opsigte van sake rondom ekumene waarop die meeste fokus geplaas is.</s> 

‘n Struikelblok in die onderhandelings met WARC het die dosente se volgende reaksie ontketen.  Hulle het in lyn met die verwagting van die WARC apartheid tot sonde verklaar en lidmate en ampsdraers uitgenooi om by hulle aan te sluit.  Daar is geen manier om die reaksie te kontroleer nie,  maar die gebeure in aanloop tot en by die 69e AKV dui daarop dat hulle deur genoeg steun bemoedig is om voort te gaan.  Hulle verklaring in die openbare media en die storm in die Kerk het ‘n paar ampsdraers tot aksie ge(contracted; show full)== Verwysings ==
<references />

== Eksterne skakels ==
* [http://www.geloofsbond.org.za/ Official website of the Geloofsbond van Hervormde Gemeentes] (Official website)
* [https://www.facebook.com/geloofsbond Official Facebook page of the Geloofsbond van Hervormde Gemeentes]

[[Kategorie:Nederduitsch Hervormde Kerk|*]]