Difference between revisions 2259588 and 2435070 on afwiki{{Weesbladsy}} {{NPOV}} Die '''Geloofsbond van Hervormde Gemeentes''', 'n uitvloeisel van die steedsHervormers. Die steedsHervormers is 'n faksie binne die [[Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika]](NHKA) wat vanaf 2011 'n geloofskrisis in laasgenoemde kerk identifiseer. Die steedsHervormers het hulself onderskei van, en verset teen wat hulle gesien het as 'n nuwe stroming in die NHKA wat gekenmerk word deur 'n liberale teologie met ingeslote [[humani(contracted; show full) Ons distansieer onsself van diegene wat die belydenisskrifte verstaan as dat hulle net geld in sekere instansies insoverre die belydenisskrifte ooreenstem met hulle nuwe verstaan van die Bybel (quatenus). Ons grens onsself af teen diegene wat van die erediens ‘n vermaaklikheidsgeleentheid maak waartydens die mens in die middelpunt te staan kom. Ons grens ons af teen die bevrydingsteologie wat werk met ‘n integrasiemodel wat alle menslike verskille sonder respek ignoreer.<ref> {{Cite web |url=http://www.geloofsbond.org.za/index.php/so-glo-ons/geskiedenis-van-die-geloofsbond |title=argiefkopie |access-date=10 Desember 2015 |archive-date=11 Desember 2015 |archive-url=https://web.archive.org/web/20151211130303/http://www.geloofsbond.org.za/index.php/so-glo-ons/geskiedenis-van-die-geloofsbond |url-status=dead }}</ref> ==Historiese aanloop == Die optrede van die steedsHervormers binne die Kerk het ‘n lang aanloop gehad en het alles met teologie en weining met mag of politiek te make. Op teologiese vlak moet die wending in die Kerk op twee vlakke aangedui word. Aan die een kant was daar al hoe meer ‘n vrysinnigheid in die teologie te bespeur, met die boek van AG van Aarde as die duidelikste baken van ‘n teologie wat geloof ondergrawe. Nie net die maagdelike verwekking van Jesus is in die spervuur nie, ma(contracted; show full)== Verwysings == <references /> == Eksterne skakels == * [http://www.geloofsbond.org.za/ Official website of the Geloofsbond van Hervormde Gemeentes] (Official website) * [https://www.facebook.com/geloofsbond Official Facebook page of the Geloofsbond van Hervormde Gemeentes] [[Kategorie:Nederduitsch Hervormde Kerk|*]] All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=2435070.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|