Difference between revisions 2134599 and 2137514 on afwiki{{Weesbladsy}} {{Taksoboks | name = Kelkiewyn | image = Kelkiewyn.png | image_width = 350px | image_caption = Kelkiewyn is ook 'n goeie potplant en 'n pragtige tuinblom | regnum = [[Plantae]] | divisio = [[Magnoliophyta]] | classis = [[Liliopsida]] | ordo = [[Asparagales]] | familia = [[Iridaceae]] (contracted; show full)er spesie, die ''Babiana rubrocyanea'', gebruik word, hoewel dit meestal as die blou-en-rooibobbejaantjie bekend staan. Die ''Babiana rubrocyanea'' (familie ''Iridaceae'') word in die omgewing van [[Tulbagh]] aangetref en stem uitwendig ooreen met die spesie Geissorhiza rochensis, behalwe dat die bloeiwyse 'n aar is met talryke ligpers blomme met 'n donkerrooi keel. == Verwysings == {{Verwysings}} {{Taksonbalk}} [[Kategorie:Iridaceae]] All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=2137514.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|