Difference between revisions 2137514 and 2184575 on afwiki{{Weesbladsy}} {{Taksoboks | name = Kelkiewyn | image = | image_width = 350px | image_caption = Kelkiewyn is ook 'n goeie potplant en 'n pragtige tuinblom | regnum = [[Plantae]] | divisio = [[Magnoliophyta]] | classis = [[Liliopsida]] | ordo = [[Asparagales]] | familia = [[Iridaceae]] | subfamilia = [[Crocoideae]] | tribus = [[Ixieae]] | genus = ''Geissorhiza'' }} Die '''kelkiewyn''', (''Geissorhiza radians'' (Thunb.) Goldblatt of ''Geissorhiza eurystigma'' L.Bolus) soms ook genoem kelkieswyn is die volksnaam vir 2 nouverwante plantspesies wat tot die familie Iridaceae behoort, en vroeër tot een spesie ''Geissorhiza rochensis'' gereken is. Die naam word ook gebruik vir ''[[Babiana|Babiana rubrocyanea]]''. Dit is 'n knolplant van die genus ''Geissor(r)hiza'', wat sowat 65 spesies insluit. Die kelkiewyn groei inheems in Wes-Kaapland naby Kaapstad en verder ooswaarts tot by [[Humansdorp]], maar die meeste soorte word in of naby die [[Kaapse Skiereiland]] aangetref.<ref name="tropicos">{{cite web |url=https://www.tropicos.org/Name/16601073 |title= Geissorhiza radians in Tropicos |language=pt |archive-url=https://web.archive.org/web/20190823062033/http://www.tropicos.org/Name/16601073 |archive-date=23 Augustus 2019 |url-status=live|df=dmy-all}}</ref> ʼn Enkele spesie kom ook in [[Madagaskar]] voor. <ref name ="wêreldspektrum">Wêreldspektrum, 1982, ISBN 0908409559 band</ref> (contracted; show full)er spesie, die ''Babiana rubrocyanea'', gebruik word, hoewel dit meestal as die blou-en-rooibobbejaantjie bekend staan. Die ''Babiana rubrocyanea'' (familie ''Iridaceae'') word in die omgewing van [[Tulbagh]] aangetref en stem uitwendig ooreen met die spesie Geissorhiza rochensis, behalwe dat die bloeiwyse 'n aar is met talryke ligpers blomme met 'n donkerrooi keel. == Verwysings == {{Verwysings}} {{Taksonbalk}} [[Kategorie:Iridaceae]] All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=2184575.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|