Difference between revisions 2184575 and 2209378 on afwiki

{{Weesbladsy}}
{{Taksoboks
 | name               = Kelkiewyn
 | image              =
 | image_width        = 350px
 | image_caption      = Kelkiewyn is ook 'n goeie potplant en 'n pragtige tuinblom
 | regnum             = [[Plantae]]
 | divisio            = [[Magnoliophyta]]
 | classis            = [[Liliopsida]]
 | ordo               = [[Asparagales]]
 | familia            = [[Iridaceae]]
 | subfamilia         = [[Crocoideae]]
 | tribus             = [[Ixieae]]
 | genus              = ''Geissorhiza''
}}
Die '''kelkiewyn''', (''Geissorhiza radians'' (Thunb.) Goldblatt of ''Geissorhiza eurystigma'' L.Bolus) soms ook genoem kelkieswyn is die volksnaam vir 2 nouverwante plantspesies wat tot die familie Iridaceae behoort, en vroeër tot een spesie ''Geissorhiza rochensis'' gereken is. Die naam word ook gebruik vir ''[[Babiana|Babiana rubrocyanea]]''. Dit is 'n knolplant van die genus ''Geissor(r)hiza'', wat sowat 65 spesies insluit. Die kelkiewyn groei inheems in Wes-Kaapland naby Kaapstad en verder ooswaarts tot by [[Humansdorp]], maar die meeste soorte word in of naby die [[Kaapse Skiereiland]] aangetref.<ref name="tropicos">{{cite web |url=https://www.tropicos.org/Name/16601073 |title=Geissorhiza radians in Tropicos |language=pt |archive-url=https://web.archive.org/web/20190823062033/http://www.tropicos.org/Name/16601073 |archive-date=23 Augustus 2019 |url-status=live  |df=dmy-all}}</ref> ʼn Enkele spesie kom ook in [[Madagaskar]] voor. <ref name ="wêreldspektrum">Wêreldspektrum, 1982, ISBN 0908409559 band</ref>

(contracted; show full)er spesie, die ''Babiana rubrocyanea'', gebruik word, hoewel dit meestal as die blou-en-rooibobbejaantjie bekend staan. Die ''Babiana rubrocyanea'' (familie ''Iridaceae'') word in die omgewing van [[Tulbagh]] aangetref en stem uitwendig ooreen met die spesie Geissorhiza rochensis, behalwe dat die bloeiwyse 'n aar is met talryke ligpers blomme met 'n donkerrooi keel.

== Verwysings ==
{{Verwysings}}

{{Taksonbalk}}
[[Kategorie:Iridaceae]]