Difference between revisions 1391682 and 1391685 on afwiki

{{argief}}
;2015:
== Verrotte webskakels ==

Almal wat hier bydrae behoort die artikel oor [[:en:Wikipedia:Link_rot|link rot]] te lees. Groete. [[Gebruiker:Naudefj|Frank]] ([[Gebruikerbespreking:Naudefj|kontak]]) 06:59, 6 Januarie 2015 (UTC)
:Weet iemand watter sjabloon om te gebruik om argivering te kry (en hoe om dit te gebruik) dankie by voorbaat [[Gebruiker:Hansjoseph|hansjoseph]] ([[Gebruikerbespreking:Hansjoseph|kontak]]) 08:40, 7 Januarie 2015 (UTC)
(contracted; show full)

Ek bly hier doer onder in die Kaap, so, ''jammer skatties''. Sy praat 09:25-10:15 die oggend, so sê vir jou baas jy het per ongeluk tandepasta op jou toebroodjies gesmeer en wil 'n uur afvat vir KFC. 

Hier is die [http://www.akademie.co.za/wp-content/uploads/2015/07/Algemene-Simposium-1-en-2-Oktober-2015.pdf pamflet]. [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 19:06, 30 Augustus 2015 (UTC)


:Dit kan baie goed of baie sleg vir ons wees. Ek sou graag 'n vlieg aan daardie muur wou wees. [[Gebruiker:Winstonza|<span style="color:#26619C; font-family: Segoe Print">'''Winston'''</span>]] [[Gebruikerbespreking:Winstonza|<font color="#26619C;">(kontak)</font>]] 19:32, 30 Augustus 2015 (UTC)
:: Ek stem. O, blikkies - ek lees nou eers: <big>'''Aangesien heelwat administratiewe reëlings ten opsigte van die Simposium getref moet word, word u hiermee vriendelik versoek om  teen <big>4 September 2015</big> u teenwoordigheid te bevestig'''</big>.[[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 19:57, 30 Augustus 2015 (UTC)


== Hou 2 Oktober 2015 dop! ==

Ek sien die Akademie [vir Wetenskap en Kuns] is besig om ons ernstig op te neem, julle! Of nie.

Op 2 Oktober 2015 gaan prof. dr. Laurette Pretorius, Skool vir interdissiplinêre navorsing en nagraadse studies, van Unisa, die praatjie lewer: ''Die rol van die Afrikaanse Wikipedia in die uitbou van Afrikaans.'' 

Dit lyk my, as ek die pamflet reg lees, sal die verrigtinge by die Groenkloof Research Commons Ouditorium, Biblioteek, Universiteit van Pretoria se Groenkloofkampus plaasvind. So enigiemand wat geldwassery wil toepas (of wie se erfgeld hom brand) dit is  R175,00 per kop en R100,00 per gade. Hoekom so duur? Want jy betaal vir die intelligente geselskap: dit is hoekom Rockkonserte so goedkoop is. Jy gaan skouers skuur met die room van die oes [juis, room word maklik suur!]. 
Die goeie nuus is, verversings is beskikbaar - so eet my porsie ook wat ek gaan misloop.

Ek bly hier doer onder in die Kaap, so, ''jammer skatties''. Sy praat 09:25-10:15 die oggend, so sê vir jou baas jy het per ongeluk tandepasta op jou toebroodjies gesmeer en wil 'n uur afvat vir KFC. 

Hier is die [http://www.akademie.co.za/wp-content/uploads/2015/07/Algemene-Simposium-1-en-2-Oktober-2015.pdf pamflet]. [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 19:06, 30 Augustus 2015 (UTC)

:Dit kan baie goed of baie sleg vir ons wees. Ek sou graag 'n vlieg aan daardie muur wou wees. [[Gebruiker:Winstonza|<span style="color:#26619C; font-family: Segoe Print">'''Winston'''</span>]] [[Gebruikerbespreking:Winstonza|<font color="#26619C;">(kontak)</font>]] 19:32, 30 Augustus 2015 (UTC)
:: Ek stem. O, blikkies - ek lees nou eers: <big>'''Aangesien heelwat administratiewe reëlings ten opsigte van die Simposium getref moet word, word u hiermee vriendelik versoek om  teen <big>4 September 2015</big> u teenwoordigheid te bevestig'''</big>.[[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 19:57, 30 Augustus 2015 (UTC)

== 9th Cape Town meetup ==
Hello everyone, 

Apologies for the use of English here, my Afrikaans is so bad I am not going to abuse you all by using my very poor butchered Google-translation-like Afrikaans.== 9th Cape Town meetup ==
Hello everyone, 

This is just everyone in the Cape Town/Western Cape area know that the [https://en.wikipedia.org/wiki/Wikipedia:Meetup/Cape_Town/Cape_Town_9 9th Cape Town meetup] will be happening this Sunday 6th September 2015.  Anyone interested in Wiki related stuff including and especially Wikipedia are welcome to join us.  I can guarantee free coffee as usual.  For more information check out the meetup page on en.Wikipedia at the [https://en.wikipedia.org/wiki/Wikipedia:Meetup/Cape_Town/Cape_Town_9 link here].  

(contracted; show full) grootliks omdat ons nie Hollands en die Hollandse taalgeskiedenis ken nie. Ook nie die Engelse, Duitse, Franse, Latynse en die hele Indo-Europese taalgeskiedenis nie. ''Sug!'' Die eintlike probleem gaan so ongesiens onder ons neus verby: Kom ons fokus dan maar eerder op iets opbouends, soos die uitbreiding van die vakterminologie en tweetalige woordeboeke... goed wat werklik saak maak. [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 12:11, 2 Oktober 2015 (UTC)